Our Vision

Om God te Verheerlik:

 

Deur Hom dinamies en spontaan in gees en in waarheid te aanbid om die gemeenskap lief te hê, na Jesus te lei en lidmaatskap in Sy familie te vestig in die toerusting van die liggaam tot aktivering in dissipelskap.

Chrisma Fellowship is n gemeente van liefde en beklemtoon die volgende waardes:

 

  • Passie
  • Toewyding
  • Omgee en Inspirasie

 

To Glorify God:

 

Through spirit and in truth, dynamic, spontaneous worship, through sincere love and care for our community, Leading them to Christ Jesus, establishing them in God’s family by equipping the body, activating them in discipleship.

Chrisma Fellowship is a community of love and emphasizes the following values:

  • Passion
  • Commitment
  • Care
  • Inspiration

Comments are closed, but trackbacks and pingbacks are open.